Feeds:
Posts
Comments

Archive for October, 2009

Top searches . . .

Top Searches on this blog:
tantrum,  baby angel,  bad temper,  old lady,  picture of tantrum
I wonder what the stories behind these searches are . . .
Krista

Read Full Post »

Jy is my alles . . .

♪ Come on baby, light my fire . . . ♪
Daar is soveel dinge wat ek vir en van jou kan sê, maar soos ek hier sit, hardloop die gedagtes teen die mure van my brein vas en ek kry nie ‘n woord geskryf nie.
Ek wou vir jou skryf hoe veilig jy my laat voel [...]

Read Full Post »

Happy Birthday Oupa!

Ek het nie vergeet nie Oupa, dit was net ‘n mal huis – vrek besig. Die hele dag lank het gedagtes oor Oupa deur my kop gewoel.
Soos:
Wat as Oupa nie in 1930 gebore was tydens die depressie nie, maar later?
Wat as Oupa dalk verder kon skoolgaan na St. 6?
Wat as Oupa Jan nie so gesukkel [...]

Read Full Post »

Hoe meer ons hoor, hoe meer stres ons, hoe minder is ons lus en hoe meer bekommer ons.
Die uroloog het Plasie verwys na ‘n neurochirurg – die moet ons loop sien op Vrydag die 13de November. Nog ‘n hele blerrie laaaaaaang maand weg. Volgens die uroloog is die adenoma in Plasie se brein (gewas/groeisel wat [...]

Read Full Post »

Hypotha-what?

Recap of the last week:
Hubby’s been to the urologist - scanned, prodded, felt up, coughed, the works. New blood tests ordered. That was on Monday. Did I mention that we’re tired of doctors and waiting for results? And we haven’t been at this that long.
Yesterday the doctor phoned – we need to have a MR scan of Hubby’s brain done. [...]

Read Full Post »