Houston, this is the Challenger and I think we might have a small problem. Uhm, several . . . million small problems.
The problem is: there are currently NO swimmers. The results are out. The expected count is: 20 – 250 million. We have: 0.
Possible causes:
- hormones (lack of testosterone – which is being supplemented)
- blockage of tubes (can/can not be fixed – visit to urologist thus coming up)
- sterility (caused by birth defect, genes or injuries)
Hubby’s seeing the GP this coming week for his annual testosterone blood work and prescription and we’re waiting to hear from the gynae about seeing an urologist in the near future.
The waiting just about killed us this week and still the process continues. More tests and more waiting . . .
Hold thumbs pls!
Krista
Julle is op my speed dail hemel toe! Ek glo die Here berei julle voor vir awesomeness!
Ahem… Nou wil klaasvakie hier weet…. 20 – 250 miljoen op EEN SLAG?????
Jip, op EEN slag . . .
Faaaarrrrkkk….. dis nogal heelwat sou ek se!
Nou weet jy hoe min fnokkol is . . .
Shit…. nou hoeveel eierselletjies het ons dan tydens ovulasie?
Net een . . . hoogstens 2.
Jy word met miljoene gebore en hulle sterf self af en word minder hoe ouer jy word.
Hmmm… Jy sien dis oor ons vrouens net een keer nodig het want ons doen die ding reg! Die anner geslag…wel…. Hulle stuur ‘n magdom met die hoop dat iets okay sal gebeur
Hmmmm, jy’t gehoor dat mans nie aanwysings vra nie . . . ?
Waaaaaaaahahaha!!! Aaaaamper seg ekke ietsie
maar ek dink nie die blogosfeer is ready virre BB-revelation of this magnitude and bold and shameless comments nie. Nie in Afrikaans in any case
Ek praat nou van Girly se vraag NIE van jou inskrywing nie Vriending!!!
Antwoord dat ons hoor!
Jip ek is saam LLWD op die ene… Spoeg dit uit Beeps…
Ek hou ook duim vas…
Ek hou nog altyd die tyd duime vas – het nog nooit gelos nie!!
Jip…. I love you too!
Jy het huiswerk….
Ek sal moet dink oor die ene . . .
“20 – 250 miljoen op EEN SLAG????? ”
Dis ‘n relatiewe vraag Girly… hang af hoe groot is jou kieste
Eeeeeeeeeeewwwwwwwwwww!!!!!!!!!!!
I told you you weren’t ready!!! Now you make ME feel like evil-knievel
You just tell it like it is…. Want ek wou maar was te skaam…Bwahahahah!!!!!
Eeeeeeewwwwwwwww x 2!
Nee Vriending, is net eeeewwww as daar drank betrokke was
Spesifiek rum of bier
Uhhhmmm, laat ek net gou hier om die hoekie gaan . . . *kits* sies!
Assit nie vir sies wassie… oh,ok ja… I get it! You wanna change the subject?
Moenie die aspersie vergeet nie…. STAY AWAY!!
Nee, dis fine, ek het nou die (leë) maag daarvoor . . .
Hey Krista, ek wil maar net vir jou aanmoedig en sê byt vas. Ons het goeie IVF klinieke in Suid-Afrika.
http://www.getpregnant.co.za/clinics.asp
Maturation arrest met sperma is nie noodwendig net as gevolg van te min testosteroon nie. Daar is ‘n nog hormone wat ‘n rol speel. Blockage of tubes kan verseker reggemaak of gesidestep word.
Die medici groei so vinnig, een van die dae kan hulle spermatogenese in vitro uitvoer, as dit nie alreeds moontlik is nie.
Sterkte!
Dankie Kaneelsuiker, ek sal daar gaan loer.
Die wag is wat my onderkry. Wag vir afsprake, wag vir toetse, wag vir uitslae en antwoorde.