
Why do people stay in an unhappy, loveless relationship/marriage instead of just walking out? Is the thought of being alone that frightening? Is the thought of ALONE that scary? Isn’t it better to be on your own than unhappy? Or isn’t is just THAT unhappy?
Why do they wait for the next better thing to come along before they leave? Or do they only then realise how bad it’s been?
And what stops them from doing the same when the next better thing comes along? And the one after that? And the one after . . .
(I’m not talking about physical abuse relationships.)
Just a thought . . .
Krista
Some people will tolerate anything, but they can’t be in their own company. That is sad.
Selfbeel. Hul is eerder ongelukkig saam met iemand as gelukkig alleen.
S E L F B E E L D. Daarsy. Nou kan ek spel.
‘n Vriendin het vandag vir my gese sy en haar man gaan na 12jaar skei. Weet jy hoe hartseer is ek, vir hulle part? Klink weird maar hulle is so lief vir mekaar.Eks seker bietjie outyds…
Hóé lief?? Jip, dit klink nogal weird, ja
Dink nie mens sal dit verstaan as jy nie self daar is nie! Om alleen te wees is nie vir almal ‘n goeie opsie nie…
\’n Familielid van ons sit daar…. sy willie/kannie/het nie die moed om uit te klim nie en NIKS wat ons sê of doen kan iets aan die saak verander nie… Dis baie hartseer en BAIE moeilik….
Ek was vir tussenposes ongelooflik verskriklik baie happy op my eie… mind you – ek het ook nog nooit iemand gelos vir “the next best thing” nie… Ek het gelos. Punt. En dan was ek alleen. Eers nie lekker nie. Dan ok. en dan raak dit héérlik bevrydend. En nes ek gedink het ek gaan ‘n jolly ol’ girl word – loop ek my in Helge te pletter – and the rest as they say is history… and some of it is herstory too
Goeie vraag…. sal nie weet nie. As dit nou nie abbusive is nie, maar net ‘n doodloopstraat is, dan rakk dit ter wille van en seker later net gewoonte en dan vang die emosionele eensaamheid en gebondenheid jou voor jy besluit dit is dit…
Anyway, ek gaan ‘n jolly old girl word…. al die Helges in die wêreld kan maar verby hou…. het julle al daai tannies met die groot hare en die baie ringe sien afklim van die plesierbote – dit is ek daai in so twintig jaar van nou af…