Well, weekend’s past and the visit/braai was great!
I did not need to fret so much before. W is now 12 weeks pregnant and glowing. She looks beautiful!
I’m ok. I think I really am OK. Cool!
(Last week though, I saw a woman in a shop looking soooooo beautifully pregnant – so completely pregnant – and I had the urge (for only one split-nanosecond) to grab her by her hair and bump her head against the ground a few timesies. Luckily 5 seconds later it seems like the feeling never cropped up in me and I was OK.) I do not know where this comes from as I am completely against violence and are one of the calmest people I know!
Krista
If I laugh now, I’m a dead man. I will not laugh. I will not laugh. I will not laugh.
Aaaaaah bugger it! whahahahahahaha @ “. . .one of the calmest people I know”
U funny!
(((Krista)))
((((((my calm friend, a sweetie pie))))))
Jaco whahahaha! Kom dat Wip gou vir jou leer van gevaarlike dingetjies, vir dingetjies waarvoor jy moet oppas in die lewe ….. siestog ek sien jy gaan in die moeilikheid kom!!
All for one, one for all!!!
Ya ya sisterhood!!
Ek het altyd gedink daar skuil moeilikgeite in daai vrou van jou ou Jaco. Seriously, daar skryf sy sommer self daarvan…
Grappe op ‘n end.
Hugs vir julle altwee, K&J!
Skorie, *hyg*, ek’s skoon geskok!?!?!?!
Wat bedoel jy “moeilikgeite”? Hê?
Ek is dan soooooooo oulik!
(((Krista)))
Na al die ander se kommentare is ek dalk te ernstig, maar…
1) lanklaas hier gekuier
2) my skoonsus het dieselfde totaal onverklaarbare geneigdheid ervaar. Wou skoon die vrou(e) se mae oopruk en die baba gryp. En die beste van als, sy is glad nie geweldadig in haar menswees nie en hou niks van geweld nie.
Dis ‘n normale (uh?) gewaarwording in jou situasie – en jy sal dit nog telkens ervaar, veral en merendeels teenoor wildvreemde vroue. Asof jy jou vriende en familie dit gun, maar ander …..